Ask an expert
Question

29 Sep 2009

Spontane skouerpyn, verlig deur hand op kop te plaas
Skouer begin pyn in rus, ook snags. Verdwyn as ek op skouer lê .
L5,6,7(senuwee) of gewrig?
Answer 588 views
Expert
Shoulder Doc
Shoulder Doc

01 Jan 0001

Beste Jaap,

Soos in die vorige antwoord genoem kan 'n verwysde pyn vanaf 'n senuwee ook so voordoen. Kompressie tussen die C5 en C6 werwels is veral berug vir die verwysing van pyn na die skouer.

Dr Joe de Beer
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.