Ask an expert
Question

11 Jul 2010

chroniese sinusitis
Dokter,
Ek is raadop. Ek het vir die jaar al 8 kursusse antibiotika gedrink en is moedeloos. Gister het ek weereens ''n kursus Avebact 400mg klaargemaak vir sinusitis sowel as Prednisoon 35mg vir 5 dae. Ek hoes steeds groen slym op wat ek in my keel kan voel afloop. Soggens is die ergste. Ek is kort kort by my algemene praktisyn, maar geen verbetering. Kan ek nou daarop aandring dat hy my na ''n ENT spesialis verwys? Gaan dit regtig van waarde wees?
enige voorstelle sal waardeer word.

Baie dankie
Answer 2,121 views
Expert
Sinus Expert
Sinus Expert

01 Jan 0001

Jy moet definitief 'n ONK spesialis sien. Indien jou fonds nie 'n verwysing verlang nie kan jy uit jou eie 'n afspraak maak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19975 votes
Vote