Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Baby?
Hi
Help my asseblief, ek is nou 16 jaar oud, Ek het gehoor dat terwyl jy jou p.m.s en jy swem dan slaan dit weg, en dan sal jy ook nie kan kinders kan kry eendag nie, Wel ek het my p.ms en het het geswem, nou het dit wegeslaan, wat nou? dit is nou eers my 2de dag en alles het weg geslaan, ek is bang dat ek nie kinders kan kry nie, asseblief verduidelik dit vir my...
Dankie

Hi Kyla
Dit is totaal en al 'n miete, ek weet nie wie jou die informasie gegee het nie, maar dit is gemors. Daar is geen verband tussen om te swem - die verdwyning van jou "periods" en - swangerskap nie.
SO swem voort!
Sommige tye is ons "periods" erger as ander kere en soms hou dit net onverwags op. So, ontspan maar.
T

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.