Ask an expert
Question

15 Feb 2004

Blaas Infeksie 2 - NB!!! BELANGRIK!!!
Hallo Tanya. Weer ek. Ek is baie bekommerd, want toe ek nou-nou ge-urineer het, het ek pyn in my penis ervaar. Kan daar dalk moontlik n blaas infeksie of n infeksie in my pypies wees? Ek stres baie daaroor! Antwoord asseblief so spoedig moontlik!!!!!!!!!!!! Groete, Morne
Answer 1,188 views
Expert
Teen expert
Teen health expert

01 Jan 0001

Morne

Ek dink jy sal moet kyk of die simptome nie psigo-somaties is nie. Dalk is dit nodig dat jy 'n sielkunidge raadpleeg en uitvind of die probleme nie alles simptomaties is a.g.v. 'n dieperliggende probleem nie.

T
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.