Ask an expert
Question

15 Feb 2004

swanger vrees
Ek is vandag in 'n penarie.Ek en my b/f het gisteraand goed gevry wat later tot seks gely het.Hy het 'n kondoom aangehad maarr toe hy by orgasme kom wou hy dit doen soos in die pornografiese films om op my te orgasmeer,van sy semen het op my vagina beland.Is ek veilig of nie,kan 'n 16 jarige swanger raak daarvan?Help my asseblief!
Answer 923 views
Expert
Teen expert
Teen health expert

01 Jan 0001

Hi Bang

As jy nog nie met jou "periods" begin het nie kan jy nie swanger raak nie, maar as jy 16 is en jy het, kan 'n mens swanger raak as die semen in die vagina ingegaan het en die semen aan 'n eier geheg het. Maar dit klink of hy buite jou gekom het, en dus is jy veilig. Maar vir die toekoms - hou maar die kondoom aan en vermy die risiko,

Good luck
T
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19294 votes
Vote