Water is die wenner

iStock
Drink water eerder as versoete koeldrank in blikkies en bottels. Dis sleg vir die omgewing, jou gesondheid en plaaslike ekonomieĆ«. Hulpbronne word uitgeput tydens die vervaardiging van versoete koeldrank, terwyl bottels en blikkies tot vermorsing en besoedeling lei. Versoete koeldrank dra ook by tot die diabetes- en vetsugepidemie en veroorsaak tandverrotting, veral in gebiede wat nie toegang tot tandsorg het nie. Op die ekonomiese front, oorheers multinasionale maatskappye die koeldrankmark en dra by tot klein ondernemings se ondergang. 
We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19337 votes
Vote