Allergie-toetse

Watter toetse werk?

  1. Velpriktoets. Die stof wat moontlik jou allergie veroorsaak (’n allergeen), word met ’n naaldprik onder jou vel geplaas. As jou vel daarop reageer, is dit die sondaar.
  2. CAST-toets en PATCH-toets. CAST is ’n bloedtoets wat goed werk vir allergieë vir preserveermiddels, medisyne en kos-bymiddels. Die PATCH toets is vir vertraagde voeselallergie en kossensitiwiteit.
  3. RAST-toets. Dit meet die vlak in jou bloed van teenliggaampies teen die allergeen.

Bonuswenk

Pasop vir kwakke wat wil geld maak uit alternatiewe modetoetse wat glad nie, of ondoeltreffend werk. Die toetse hierbo is al wat wêreldwyd as wetenskaplik betroubaar beskou word.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9753 votes
No
71% - 24014 votes
Vote