Allergieë

Oorleef die snuif-seisoen so:

  1. Beddegoed en speelgoed moet gereeld in warm water gewas en verkieslik in ‘n warm droër drooggemaak word. ‘n Paar druppels bloekomolie by die waswater kan stofmyte help doodmaak.
  2. Troeteldierhare kom voor selfs in huise en motors waar geen troeteldiere teenwoordig was nie – dam jou motor, matte en vloer dus gereeld met ‘n stofsuier en mop by.
  3. Dra ’n masker terwyl jy blare weghark of in die tuin werk.
  4. ’n Lugbevogtiger kan allergieë help hokslaan.

Bonuswenk

Leer jou vyand ken. As jy weet watter plante jou laat nies of jou bors laat toetrek, kan jy daarvan wegbly.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9737 votes
No
71% - 23805 votes
Vote