Beenkrampe

Pyne en steke

Ly jy aan nagtelike beenkrampe?

  1. Voorkom beenkrampe deur genoeg water te drink, alkohol en kafeïen te vermy en gereeld op ’n oefenfiets te ry om jou beenspiere meer soepel te maak.
  2. Behandel ’n kramp deur die betrokke spier te strek. ’n Warm bad of stort help soms. Jy kan ook die plek waar die kramp voorkom met ’n yspak vryf.
  3. Eet genoeg gesonde kos wat ryk is aan kalsium, kalium en magnesium.
  4. Beenkrampe is tradisioneel met kinien behandel, maar dit word nie meer as veilig beskou nie.

Bonuswenk

Raadpleeg jou dokter as jy herhaaldelik spierkrampe kry, as dit baie erg is of as dit in ander spiere as jou been voorkom. Dit kan simptome van ’n ander probleem wees.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9749 votes
No
71% - 23954 votes
Vote