Chroniese pyn

Seer lyf?

Vat chroniese pyn so vas

  1. Hoe meer ontspanne jy is, hoe beter kan jy pyn hanteer. Leer ontspanningstegnieke soos diep asemhaling en meditasie. Probeer stres, angstigheid en woede verminder.
  2. Moenie net op pynstillers staatmaak nie. Vra jou dokter oor ander behandelings soos antidepressante, fisioterapie, arbeidsterapie, gedragsterapie en senu-blok-terapie.
  3. Doen iets lekkers wat jou besig hou en jou aandag van die pyn aftrek.

Bonuswenke:

  • Chroniese pyn het nie altyd ‘n duidelike oorsaak nie. Soms stuur die senuweestelsel pynboodskappe sonder dat daar ‘n bepaalde besering is, of as die besering lankal genees het.
  • Gaan klop aan by ‘n pynkliniek of pynspesialis as chroniese pyn jou lewe versuur.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24