Depressie

 Oorwin depressie

Kos wat jou gemoed laaf

  1. Bak knoffelbrood. Navorsing wys dat as die kamer na varsgebakte knoffelbrood ruik, gesinne baie gelukkiger voel; dit verminder ook negatiewe kommentaar om die etenstafel met 23 persent!
  2. Eet vis. Vetterige vis soos sardyne, tuna, salm en haring is ryk aan omega 3-vette wat teen depressie beskerm en moontlik serotonien, ’n “goedvoel-breinstof”, vrystel.
  3. Eet sjokolade (maar nie te veel nie). Dit bevat fenieletilamien, ’n stof wat jou gemoed help reguleer. 

Bonuswenke:

  • Liefdadigheid is ’n uitstekende gemoedsopkikker. Navorsing wys mense wat goeie dade verrig, is gelukkiger, meer tevrede en minder geneig om hartseer en gespanne te voel.
  • Vrolike musiek kan ’n mens se stresvlak met meer as 40 persent laat daal.

(Huisgenootwenke) 

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24