Edeem

Edeem

Hou geswelde voete so in toom

  1. Skud oortollige gewig af. Die swaartekrag trek vloeistof na jou voete en enkels. Oorgewig maak jou bloedsomloop stadiger wat jou voete laat swel.
  2. Eet minder sout (wat veroorsaak dat jou liggaam water terughou) en vra jou dokter of die swelling dalk vererger word deur die medikasie wat jy gebruik.
  3. Gee jou bloedsomloop ’n hupstoot deur steunkouse te dra en nie vir lang tye te sit nie.

Bonuswenke

  • Spreek ’n dokter as die swelling onophoudelik voortduur, as dit gepaardgaan met kortasemigheid en gewigtoename, of as dit die vel beskadig.
  • Gereelde oefening verbeter bloedsomloop en sorg dat ’n mens se voete nie so swel nie.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For 14 free days, you can have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today. Thereafter you will be billed R75 per month. You can cancel anytime and if you cancel within 14 days you won't be billed. 
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
27% - 9951 votes
No
73% - 26298 votes
Vote