Energie

Energie

Sportlui: Kry so meer woema

  1. Koolhidrate is die kragtigste bron van kitsenergie. As jy hard oefen, het  jy 5-10 gram koolhidrate per kilogram liggaamsgewig per dag nodig.  Eet dit voor, tydens en ná oefening.
  2. As jy strawwe weerstands- of uithou-oefening doen, het jy 1,3-1,8 g proteïen per kilogram liggaamsgewig per dag nodig. Hoog bo seespieël verhoog dié syfer tot 2,2 gram.
  3. Vitamien C, betakaroteen en vitamien E werk ook moegheid teen. Kry dit liewer uit kos as uit aanvullings.

Bonuswenke

  • Top-atlete het tussen 8 400 en 25 000 kJ per dag nodig, afhangend van die soort sport en hul ouderdom, geslag en die intensiteit  waarmee hulle oefen.
  • Te veel oefen, ontwatering, stres en infeksies kan atlete futloos laat voel.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9753 votes
No
71% - 24010 votes
Vote