Gesigpyne

Gesigpyne

Help! Hoekom is my gesig so seer?

  1. Temporomandibulêregewrig-sindroom veroorsaak pyn in die kaakgewrig voor die oor en omliggende spiere. Stres en tandeklem is soms die sondaars. Spreek ‘n dokter.
  2. Pyn wat van jou kaak deur jou gesig straal en met borspyn gepaardgaan, kan ‘n hartaanval wees. Drink dadelik ‘n Aspirinetablet en kom so gou as moontlik by ’n dokter of hospitaal uit.
  3. Pyn om jou oë en wangbene kan sinuspyn weens ‘n allergie wees. Vra raad by jou dokter.

Bonuswenke

  • Gesigpyne word meestal veroorsaak deur ‘n infeksie in ‘n deel van die gesig, ‘n besering of ‘n senusindroom. Maar soms kan die oorsaak in ‘n heeltemal ander deel van jou lyf  lê!
  • Tandabsesse en verstopte speekselkliere kan tot gesigpyn lei.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9753 votes
No
71% - 24014 votes
Vote