Griep

Tuisbehandeling   

Vat griep natuurlik vas

  1. Rus ’n paar dae. Bly in die bed, moenie oefening doen nie en drink baie vloeistof soos water, vars vrugte- en groentesap of sop.
  2. Vermeerder jou vitamien A-inname tot 10 000 iu en jou vitamien C tot 1 000-2 000 mg per dag terwyl jy siek is. Verdeel dit in verskillende dosisse.
  3. Navorsing toon dat Echinacea purpurea die duur van verkoues en griep verkort.

Bonuswenke

  • Meng in warm water: knippies gemmer, kaneel, mosterd, rooipeper en borrie, ’n vars knoffelhuisie (opsioneel), ’n bietjie suurlemoensap, heuning en brandewyn (opsioneel). Drink dit gereeld tot jy beter voel.
  • Stoom toe sinusse oop met bloekomolie wat in kokende water opgelos is.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9748 votes
No
71% - 23951 votes
Vote