Hoë cholesterol

Gesonde hart

Mites oor hoë cholesterol

  1. Eiers verhoog cholesterol.Feit: Eiers bevat baie cholesterol, maar verhoog net een uit drie mense se cholesterolvlak. Kos hoog in versadigde vet is baie gevaarliker as kos met baie cholesterol.
  2. Vette verhoog cholesterol.Feit: Net versadigde vette is sleg vir jou cholesterol. Onversadigde vette – soos in avokado’s, olyfolie en neute – verhoog jou “goeie” cholesterol en beskerm jou hart.
  3. Kos kan nie cholesterol verlaag nie. Feit: Sommige superkosse – soos vetterige vis, okkerneute, hawermout en margarien wat met plantsterole versterk is – kan jou “slegte” cholesterol help beheer.

Bonuswenke

  • Loop lig vir produkte wat as cholesterolvry geadverteer word. Die meeste kossoorte – behalwe eiers, orgaanvleis en skulpkos – is in elk geval cholesterolvry. Lees die etiket – baie “cholesterolvrye” produkte is gelaai met veel gevaarliker versadigde en transvette.
  • Ly jy aan erektiele disfunksie? Een moontlike oorsaak kan hoë cholesterol wees.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18757 votes
Vote