Hormoonterapie

Veroudering

Bly só veilig met hormoonvervanging

  1. Navorsing wys hormoonterapie (HT) is veilig as dit so gou moontlik ná die aanvang van die menopouse begin word en nie langer as vyf jaar gebruik word nie.
  2. Maak seker dat jou dokter nie ’n middel voorskryf wat slegs estrogeen bevat nie. Dis baie veiliger om estrogeen in kombinasie met progestoroon te gebruik.
  3. Vroue van 60 en ouer wie se menopouse al lank duur, moenie HT begin gebruik nie.

Bonuswenke

  • Net een uit vier vroue se menopouse-simptome is so hewig dat hulle HT nodig het om verligting te bring. Vroue met ‘n risiko vir osteoporose moet die voor- en nadele van HT deeglik met hul dokter bespreek.
  • Menopouse: Begin altyd met die laagste moontlike dosis hormoonterapie.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9749 votes
No
71% - 23954 votes
Vote