Kriewelbene

Kriewelbene

Ly jy aan rustelose bene-sindroom (RBS)?

  1. Het jy ’n onbeheerbare drang om jou bene te beweeg, gewoonlik omdat jy ongemaklike en onaangename sensasies daarin ervaar?
  2. Word dié onaangename sensasies erger terwyl jy rus, sit, lê of onaktief is? Is die simptome gewoonlik snags erger?
  3. Help stap, strek of beweging om die onaangename sensasies te verlig?

Bonuswenke

  • As jy ja antwoord op dié vrae, het jy waarskynlik RBS.
  • As jy daagliks meer as twee keer per dag kriewelbene het, kan jy gerus jou dokter vir ’n voorskrif vra.
  • Drink minder koffie en alkohol; dit kan kriewelbene verbeter.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24