Medisyne

Medisynes

Goue reëls vir die gebruik van pille en ander middels

  1. Newe-effekte:Vra jou dokter vir ’n middel met minder newe-effekte, of vir raad om die newe-effekte te bestry. Reageer die medisyne dalk op middels wat jy reeds neem?
  2. Vergeetagtigheid: Plak jou medisyneskedule teen die muur op, stel ’n herinnering op jou selfoon, hou die week se pille in ’n pildosie.
  3. Staking:Moenie ophou om medisyne te drink net omdat jy beter voel nie – vra eers jou dokter. Veral antibiotika moet presies vir die voorgeskrewe tyd gedrink word.

Bonuswenke

  • Moet jy jouself gereeld inspuit? Vra jou dokter of die kliniekverpleegster vir wenke oor hoe om dit suksesvol te doen.
  • Vra jou dokter vir raad as jy vergeet het om ’n dosis medisyne te drink.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24