Paniekaanvalle

Angstigheid

Vinnige verligting vir paniekaanvalle

  1. Haal stadiger asem, probeer jou gejaagde gedagtes onder beheer kry en hou jou bewegings stadig. Begin dan geleidelik weer doen waarmee jy besig was.
  2. Begin by 20 en tel agteruit. Dink met elke syfer aan iemand vir wie jy lief is, iets wat jou plesier gee of iets wat jou kalmeer.
  3. Fokus op konkrete voorwerpe om jou. Probeer al die detail raaksien of dink vrae uit oor elke ding wat jy sien.

Bonuswenke

  • Doen iets wat konsentrasie vereis. Beplan jou skedule vir die dag, probeer al die Angelina Jolie-flieks onthou wat jy nog nie gesien het nie, beplan ’n vyfgang-maaltyd in besonderhede.
  • Voel jy paniekerig? Gaap lekker en strek van kop tot toon.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9748 votes
No
71% - 23947 votes
Vote