Rook

Stook jy?

Maniere om op te hou rook

  1. Nikotienvervanging: Jy kan ’n plakker, kougom of inhaleerder met nikotien inspan om die nikotienlus te demp. Dis ’n tydelike oplossing wat jou oor die eerste hekkies kan help.
  2. Zyban: Dis ’n antidepressant wat kan help dat jy nie weer begin rook nie, en is volgens navorsing in die eerste jaar meer doeltreffend as daarna.
  3. Gedragsverandering: As rook ’n emosionele steunpilaar geword het, kan ’n steungroep of teenrook-terapie jou leer om stres en emosionele uitdagings op ander maniere die hoof te bied.

Bonuswenke

  • Die doeltreffendste plan teen rook is ‘n kombinasie van Zyban, nikotienvervanging en teenrook-terapie. Sommige universiteite se mediese skole het sulke terapieprogramme. Besoek www.smokenders.co.za.
  • Vermy alkohol en koffie terwyl jy die rokery probeer los. Streshantering sal ook help.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9741 votes
No
71% - 23833 votes
Vote