Rugoperasies

Rugpyn

Jy het in die volgende gevalle moontlik ’n rugoperasie nodig:

  1. Die pyn is so erg dat dit jou normale funksionering in die wiele ry; jy slaap sleg en jou sekslewe en sosiale bedrywighede ly daaronder.
  2. Jy is in soveel pyn dat jy nie meer kan loop, staan, buk of vir jouself kan sorg nie
  3. Die pyn beperk jou vermoë om te reis omdat dit seer of moeilik is om lank in ’n motor, bus of vliegtuig te sit

Bonuswenke

  • Net 2% van mense met rug- en nekpyn het ’n operasie nodig. Kry altyd ’n tweede mening as jou dokter ’n rugoperasie voorskryf, omdat baie onnodige rugoperasies in Suid-Afrika gedoen word.
  • Rugoperasies kan skeefloop; kies dus die beste moontlike chirurg.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24