Rugpyn

Rugpyn

Besweer ’n seer rug só

  1. Hewige rugpyn kan verlig word met pynstillers soos parasetamol, anti-inflammatoriese middels soos ibuprofeen en sommige voorskrifmedisynes.
  2. As die pyn kwaai is, kan jy ’n paar dae in die bed rus. Staan egter op vir daaglikse takies soos koffie maak en badkamer toe gaan.
  3. Massering en ruggraat-manipulasie deur ’n fisioterapeut kan ook die pyn help verlig.

Bonuswenke

  • Die meeste dokters wag ’n ruk voor hulle X-straal- en ander ondersoeke vir rugpyn aanvra omdat die pyn meestal ná ’n paar weke vanself verdwyn.
  • Maagoefeninge is een van die beste maniere om rugpyn te voorkom.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24