Seksterapie

Jou liefdeslewe

Hoe kan ’n seksterapeut jou help?

  1. Hulle klaar mites oor seks op, help om jou self- en liggaamsbeeld te herstel en om ontslae te raak van bagasie uit die verlede wat angstigheid veroorsaak.
  2. Hulle help jou om jou erotiese kant te verken, seks-ervarings  te geniet en ’n situasie te skep waar jy en jou maat jul begeertes kan uitdruk sonder skaamte of angstigheid.
  3. Hulle help om die gehalte van jou verhouding, seksuele reaksie en seksuele bevrediging te verbeter.

Bonuswenke

  • As jy op soek is na ‘n bevoegde seksuoloog of seksterapeut in jou omgewing, bel die hulplyn van die SA Sexual Health Organisation (Sasha) by 0860-100-262. Besoek www.sexualhealth.co.za vir verdere inligting oor Sasha.
  • Wees bewus van hoe ouer word jou sekslewe beïnvloed en gesels met jou maat daaroor.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9753 votes
No
71% - 24014 votes
Vote