Skisofrenie

Geestesgesondheid

Help só mense met skisofrenie

  1. Pasiënte bied dikwels weerstand teen behandeling. Maak dus seker hulle gebruik hul medikasie en kom opvolg-afsprake na, anders kan die psigotiese simptome terugkeer.
  2. Help hulle om realistiese doelwitte te stel om weer in die gewone lewe te funksioneer. Bly positief – pasiënte wat gekritiseer of onder druk geplaas word, kan terugval.
  3. Bly respekvol, ondersteunend en deernisvol, selfs al doen of sê die pasiënt bisarre dinge. Moet egter nie onvanpaste gedrag verdra nie.

Bonuswenke

  • Besoek gerus Health24 se skisofrenie-steungroep, waar vrae elke week beantwoord word. Gaan na www.health24.com, klik op “Experts & communities”, dan op “Talk forums” en dan op “Schizophrenia support”.
  • Probeer om ’n pasiënt met skisofrenie teen stres te beskerm om te voorkom dat simptome terugkeer.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For 14 free days, you can have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today. Thereafter you will be billed R75 per month. You can cancel anytime and if you cancel within 14 days you won't be billed. 
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
28% - 9938 votes
No
72% - 26002 votes
Vote