Suikersiekte

Suikersiekte

Insulienweerstandigheid en tipe 2-diabetes: die risikofaktore

  1. Behalwe vir leefstylfaktore, speel familiegeskiedenis ook ’n rol  As jy ’n ouer, broer of suster met tipe 2-diabetes het, loop jy ’n groter gevaar om die siekte op te doen.
  2. Hoe ouer jy is, hoe groter is die gevaar wat jy loop. Ál meer kinders kry egter deesdae tipe 2-diabetes weens swak eetgewoontes en gebrek aan oefening.
  3. Vroue wat swangerskap-diabetes gehad het of ’n baba wat meer as 4 kg weeg, loop ’n groter gevaar; asook mense wat by geboorte minder as 2,5 kg geweeg het.

Bonuswenke

  • As jy reeds tipe 2-diabetes het, is die hoeveelheid en soort koolhidrate wat jy inneem, baie belangrik. Gesels met ’n dieetkundige daaroor.
  • Rook verhoog die gevaar dat jy komplikasies weens diabetes opdoen.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9737 votes
No
71% - 23805 votes
Vote