Vitamien C

Voeding

Is jy seker jy kry genoeg vitamien C?

  1. Kry altyd liewer jou vitamien C uit kos as aanvullings. Die beste bronne is papaja, koejawels, bessies, groenrissies, broccoli, kiwivrugte, sitrusvrugte, tamaties, patats, kool en blomkool.
  2. Nuwe navorsing wys vitamien C kan nie juis verkoue voorkom of verbeter nie. ’n Daaglikse dosis kan jou wel effens gouer gesond laat word.
  3. As jy dikwels verkoue kry, moeg en pap voel en met tandvleis- en neusbloeding sukkel, het jy moontlik meer vitamien C nodig.

 Bonuswenke

  • Rook, besoedeling, kafeïen en stres verhoog jou kanse vir ’n vitamien C-tekort. As jy van ’n operasie of siekte herstel, gereeld aspirien drink of ouer as 55 is, is die gevaar ook groter.
  • Rokers het 40% meer vitamien C nodig as nierokers.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9328 votes
No
67% - 18824 votes
Vote