Voedselvergiftiging

 

Kook veilig

Voorkom dat jy jou gaste vergiftig

  1. Moet liefs nie vir gaste tuisgemaakte pasteie of geregte wat rou eier bevat, voorsit nie. Vermy ook sagte kase soos feta, brie, camembert en bloukaas op die kaasbord.
  2. Vries klaar voorbereide geregte eerder as om dit in die yskas te hou. Ontvries in die yskas, nie teen kampertemperatuur nie. Moenie rou kos ontvries en weer hervries nie.
  3. Maak seker geregte met melk, eiers en vleis in is deurgaar – rou dele in groot vleisstukke is ’n broeiplek vir bakterieë.

Bonuswenke

  • Moenie gevaarkosse soos suiwelprodukte, rou seekos, rou eiers, en rou of halfrou vleis te lank buite die yskas laat nie. Was gereeld jou hande en gereedskap terwyl jy dit voorberei.
  • Moenie vir ander kos maak as jy diarree het of opgooi nie.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9746 votes
No
71% - 23877 votes
Vote