Warfarin

Hartmiddels

Drink jy ’n bloedverdunner soos warfarin? Hier’s wat jy moet weet:

  1. Hou jou inname van vitamien K (’n bloedstoller) konstant. As jy van spinasie hou, eet dit elke dag of elke tweede dag. Broccoli, pietersielie, groen tee en blaargroente het baie vitamien K.
  2. Gingko biloba verhoog die risiko vir bloeding en moenie saam met bloedverdunners gedrink word nie. Sint-Janskruid en ginseng kan die verdunners weer minder goed laat werk en bloedstolling veroorsaak.
  3. Loop ook lig vir knoffel en gemmer want dit kan ook tot bloedstolling of bloeding lei.

Bonuswenke

  • Drink jy reeds ’n bloedverdunner of is dit pas aan jou voorgeskryf? Vra eers jou dokter se toestemming voor jy een van die middels of kosse hierbo staak of daarmee begin.
  • Vra jou dokter watter natuurlike middels nie saam met bloedverdunners gebruik mag word nie.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18776 votes
Vote