Warm gloede

Ouer word

Natuurlike raad vir warm gloede

  1. Bly koel. Hou ’n waaier byderhand. Dra ligte stowwe en trek in lae aan sodat jy maklik kan uittrek. Maak snags jou nagklere klam as jy ’n gloed kry.
  2. Haal diep en stadig deur jou maag asem (ses tot agt asemteue per minuut). Doen dit 15 minute soggens,15 minute saans en sodra ’n warm gloed begin.
  3. Kry elke dag oefening om jou hormone te stabiliseer en slapeloosheid te vermy.

Bonuswenke

  • Vermy stres, kafeïen, alkohol, gekruide kos, stywe klere, hitte en sigaretrook – dit kan alles ‘n warm gloed aan die gang sit. Koue water help weer vir gloede.
  • Spring onder die stort in as ’n warm gloed jou tref.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9758 votes
No
71% - 24082 votes
Vote