Yster

Voeding

Neem jy ysteraanvullings? Hier is wat jy moet weet
 

  1. Moet nooit ysteraanvullings neem tensy jou dokter sê jy het dit nodig nie, veral nie as jy aan ’n chroniese toestand ly nie, en selfs al is jy swanger.
  2. Vra jou dokter of ’n ysterpil veilig is as jy ander medisyne drink – ysteraanvullings reageer met veral teensuurmiddels, anti-inflammatoriese pyndoders, antibiotika en kalsium.
  3. Selfs ’n normale dosis kan jou maag omkrap, jou stoelgang laat verander en hardlywigheid veroorsaak.

Bonuswenke

  • Hoe weet jy jy het ’n ystertekort? Swak skoolprestasie, gereelde infeksies, aptytverlies, bleekheid, naels wat maklik breek, ’n gladde rooi tong, haarverlies en kortasemheid is simptome.
  • Drink jou ysteraanvulling met ’n vol glas water of kos.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9758 votes
No
71% - 24082 votes
Vote