Ask an expert
Question

02 Jun

Galblaas
My galblaas is baie jare (1980) gelede verwyder. Vir 'n geruime tyd ervaar ek 'n bitter smaal in mond
Answer
Expert
CyberDoc
CyberDoc

03 Jun

Hi daar
Ek dink nie dit het noodwendig enigiets met jou galblaas te doen nie, dit kan moontlik as gevolg van sooibrand wees, of selfs n ou stopsel wat besig is om te verweer, of tandvleisontsteking. Ek het self al corsydol gebruik, en dit help altyd baie, indien die oorsaak van jou tande of tandvleis af kom (maak net seker jy is nie allergies vir enige van die bestanddele nie). 
Groete en sterkte. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
31% - 9523 votes
No
69% - 20934 votes
Vote