Ask an expert
Question

30 Jan

Geswelde arm agv angiogram
was in vir angiogram in my arms gedoen en toe volgengs dr gaan arm in 'n spasma dit is bitter seer geswel en pers maar wat kan ek gebruik vir swelling en pyn asb het icepacks probeer help nie
Answer
Expert
CyberDoc
CyberDoc

02 Feb

Hi daar 
Dit klink baie seer! Soms as die swelling baie erg is, moet n mens eerder dokter toe gaan, want die drukking wat opbou in jou spiere as gevolg van die swelling kan gevaarlik wees. Gewone pyn of anti-inflammatoriese medikasie kan help, soos Myprodol, maar asseblief gaan eerder dokter toe indien die pyn al hoe erger raak. Groete en baie sterkte. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.