Ask an expert
Question

25 Jan

Gly en val
Goeie dag Ek het so byna 2 weke gelede gegly en geval. Ek kon nie opkom op my eie nie en het onmiddelik verskriklik rugpyn gehad asook erge pyn oor my maag({voel soos menstuasiepyn} alhoewel ek 53 is en n gedeeltelike historiektomie jare terug reeds gehad het. Partydae voel die pyn {buiten die rugpyn} meer aan my regterkant in die omgewing van my niere en nogsteeds soos maagpyn. Is dit normaal? Ek gebruik nog elke dag iets iets vir pyn. Ek slaap moeilik en kom moeilik regop maar as ek eers beweeg is dit beter, ek moet net nie te lank op my bene wees nie wees nie, dan voel ek ek moet gaan sit.
Answer
Expert
CyberDoc
CyberDoc

29 Jan

Hi daar
Dit is baie moontlik dat jy een van die kussingkies tussen die rugwerwels seergemaak het. Indien hierdie kussingkie 'geglip' het of vasgeknyp word kan dit baie pyn veroorsaak, wat kan omsprei na die maag en ook daar pyn veroorsaak. Ek stel voor dat jy maar eerder dokter toe gaan, want ek dink die dokter gaan n xstraal van jou lae rug moet neem. Groete en ek hoop jy voel gou beter. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19305 votes
Vote