Ask an expert
Question

29 Apr

Naarheid
Hi ek wil net weet,ekht n dronkkop mmer as n maand en naarheid wat weg was en weer begin.Wat kn dit wees.Was al by dr maar niks help nie...
Answer
Expert
CyberDoc
CyberDoc

04 May

Hi
Het die dokter die moontlikheid van vertigo oorweeg? Dit laat n mens voel asof die wereld draai maar jy staan stil. En dit kan n mens baie naar laat voel, ek kry dit self. Al wat help is as ek medazine of stugeron drink, maar dit maak n mens verskriklik moeg! Ek dink jy sal eers met jou dokter daaroor moet gesels, want daar kan ander oorsake ook wees, soos bloeddruk wat hoog is, of selfs laag is, of selfs bloedsuiker wat hoog of laag is.
Groete en ek hoop jy voel gou beter. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20298 votes
Vote