Ask an expert
Question

19 Jan

Puffy and tired feet
Hi Dr Heidi Ek werk nou so week weer by die huis ek het agter gekom dat my voete nou ewe skielik vreeslik swel en is asof hulle "moeg" voel soos wanneer mens te lank geloop het Kan ek wees dat ek nou dat by die huis is dalk te veel water drink? Ek staan redelik baie op om water te gaan haal en badkamer toe te gaan so ek dink nie dat ek te veel sit ni.
Answer
Expert
CyberDoc
CyberDoc

19 Jan

Hi Susan
Dit kan nogsteeds wees van die baie sit - want jy sit nogsteeds heel moontlik meer by die huis as wat jy by die werk gesit het. Probeer stap buite die huis elke dag, al is dit net vir 20 minute, en moenie te veel water drink nie, 2 liter per dag is meer as genoeg. Groete en sterkte. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19423 votes
Vote