Ask an expert
Question

17 Jan

Vrou
Simtome" naarheid . duislig klamvel sweet , het vlougeword ( black out ) 1 mint .verklein pupil 3min. Met n smart horlosie . pols 78 bloedrik 112/ 80 o2 96 Help
Answer
Expert
CyberDoc
CyberDoc

19 Jan

Hi
Dit is moontlik n 'vaso-vagale' aanval wat jy gehad het, dit gebeur partykeer as n mens lank staan en dan ewe skielik val n mens se bloeddruk en jy voel soos jy nou beskryf het. Dit kan ook gebeur wanneer jy lank stilgesit het en dan ewe skielik opstaan. Indien die weer gebeur, gaan eerder dokter toe vir n ondersoek. Indien jy n familie geskiedenis van hartsiektes het, of enige ander risiko faktore vir hartsiekte het, soos rook, of hoe cholesterol, of oorgewig, dan moet jy ook eerder dadelik dokter toe gaan. Groete en sterkte. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9370 votes
No
67% - 19373 votes
Vote