Ask an expert
Question

19 Mar 2015

My regte - kan sy my forseer om gesteriliseer te word?
Ek weet nie of die die regte plek is om te vra nie,maar ek is moedeloos. Ek en my vrou is besig om te skei ons is al 4 maande uit mekaar. Ek wil net weet kan sy my teen my wil my lat reg maak (steriliseer) is daar so ding? Ek weet dis seker die domste vraag. Ek wil net graag weet. Omrede ek 4 kinders het 3 was drieling uit vorige huwelik. Nie dat ek nog wil kinders he nie ek wil net my regte ook weet. Ek betaal elke maand op tyd my onderhoud. Hoop u sal my kan help.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19305 votes
Vote