Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Sluk probleme
Ek is 'n 71 jarige man en het die afgelope tyd probleme om kos weg te sluk. Dit is asof die kos in my keel vassteek en nie wil afgaan nie. Gewoonlik het 'n sluk of twee water gehelp maar die week het dit 2 keer gebeur dat ek gebraak het (het nie naar geword nie), die kos het net uitgekom. Dit gebeur slegs in die oggend met ontbyt. Ontbyt bestaan uit vrugte (druiwe, perskes en 'n appel), hawermout of mielie pap en yogurt. Die week het dit gebeur dat ek nie die druiwe en mielie pap onderskeidelik kon wegsluk nie. Enige raad asb
Hi Jan
Jy kan probeer om eers water te drink (net n klein slukkie) om te kyk wat gebeur - voordat jy begin eet. Dit klink asof die slukderm in spasma in gaan, maar n mens sal moet vasstel hoekom. Indien hierdie langer as twee weke aanhou, of selfs net erger word, sal ek voorstel dat jy eerder na jou GP gaan vir n ondersoek. Groete en sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.