Ask an expert
Question

04 Jun 2021

Knieg pyn - Paar jaar al
Hi Doc. Ek wil graag uitvind vanuit 'n ander oogpunt. Ek het in 2019 begin pyn kry in my linker knig. Net bo by knieg het dit so "bal" begin swel. Ek het toe gegaan vir xrays wat niks gewys het nie, ultrasound wat niks gewys het nie, MRI wat gewys het alles toon normaal daar is net effe vloeistof sigbaar. Die ortopeet wat ek gesien het, het my verwys na fisio, wat ek toe nie dadelik kon doen nie want ek het in daai tydperk verhuis en met 'n nuwe werk begin. Ek was onlangs weer dokter toe want ek kan nie meer die pyn hanteer nie, ek het haar die geskiedenis vertel en syt my toe dadelik verwys na die fisio toe. Ek het nou al vir die afgelope maand lank al fisio gedoen met geen verbetering nie. Ek het ook die laaste tyd begin voel dat dit soms voel of my knieg half vassteek as eke loop, soms moet ek hom paar keer buig om te knak en dan kan eke weer loop sonder daai vassteek gevoel. Volgens die dokter het sy vir die fisio gese dat sy nie weet wat anders kan hul dan doen as die fisio nie werk nie, want ek was mos nou al by die ortopeet vir MRI ens. Dit was well in 2019 - kan dit moontlik wees dat eke weer eerder moet gaan vir die MRI? Sal die resultate moontlik dieselle wees? Iets moet tog die ondraaglike pyn veroorsaak asook die bal vormige swelling bokant die knieg. Baie dankie.
Answer 50 views
Expert
Healthy Bones

13 Jul 2021

Hello daar
Jammer ek kry nou eers jou boodskap en hoop dit is dalk al uitgesorteer?
Ek dink 'n opvolg MRI is wel nodig en dalk 'n tweede opinie by 'n knie spesialis.
Hoop jy kom reg!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
28% - 9937 votes
No
72% - 25974 votes
Vote