Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Seer kniee
Goeie dag, My dogter is 13. Sy het verlede jaar op beide haar knee geval op 'n skool kamp. Die afgelope tyd sukkel sy verskriklik. Sy sê dit voel of die bene teen mekaar skuur. Ek het haar al bd dr gehad. Hy het deeglik gekyk en ondersoek. Dis nie warm nie, rooi of geswel nie. Hy het haar op voltaren en kortisoon gehad met 'n spier verslapper. Dit het goed gegaan vir'n rukkie nou het dit weer begin na haar maatjie haar op die knie wat eerste begin het geskop het. Ek is raad op weet nie meer wat om te maak nie. Kan dit dalk osteopirose wees?
Hello daar
Nee, verseker nie osteoporose nie - neem haar na 'n ortopediese chirurg wat in knieë spesialiseer. Haar kraakbeen is heel moontlik beseer of daar het 'n stukkie afgebreek. Soms kom dit weer reg, maar hulle kan ook met 'n klein prosedure die stukkie kraakbeen uithaal as dit wel die oorsaak is
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.