Share

Groeipyne

Groeipyne

Raad met kinders se seer bene

  1. Groeipyne kom veral snags voor by kinders tussen drie en nege jaar oud. Dis gewoonlik vae pyne in die dye en kuite.
  2. Laat jou kind sy voet en toon boontoe strek terwyl die pyn ervaar word. Daaglikse strekoefeninge kan die pyn help voorkom.
  3. Parasetamol en ligte massering help, asook klam hitte soos ’n warm bad of klam, warm handdoeke teen die been.

Bonuswenke

  • Gaan dokter toe as beenpyn voortduur of gepaardgaan met rooiheid, teerheid of swelling, of as dit soggens voorkom wanneer jou kind wakker word. Mankheid en moegheid moet ook rooi ligte laat flikker.
  • Gewone groeipyne rig geen skade aan nie en hou later vanself op.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For 14 free days, you can have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today. Thereafter you will be billed R75 per month. You can cancel anytime and if you cancel within 14 days you won't be billed. 
Subscribe to News24
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE