Share

Rumatiek

Rumatiek

Beskerm jou gewrigte so:

  1. Jy kan steeds oefening doen as jy rumatiek het. Warm kompresse aan die begin en koue kompresse aan die einde op pynlike gewrigte help baie.
  2. Oefening soos swem, t’ai chi, joga en selfs baldanse is geskik as jy aan rumatiek ly. Oefen minstens elke tweede dag om jou gewrigte soepel te hou.
  3. Kry hulpmiddels wat die druk op jou gewrigte verlig, soos gewrigspalke of ’n kierie.

Bonuswenke

  • Chirurgie kan soms ‘n rumatieklyer se lewe dramaties verbeter. Mense dink dat ’n heup- of knievervanging ’n enorme operasie behels, maar dié prosedures is tans hoogs gesofistikeerd en baie suksesvol.
  • Ly jy aan rumatiek? Verlig die druk op jou gewrigte deur gewig af te skud.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For 14 free days, you can have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today. Thereafter you will be billed R75 per month. You can cancel anytime and if you cancel within 14 days you won't be billed. 
Subscribe to News24
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE