Nuwe sangtalent vir Toti

Foto: versakf Toti se nuwe sangtalent, Adelei Jade.
Foto: versakf Toti se nuwe sangtalent, Adelei Jade.

TOTI het ‘n nuwe sangtalent, Adelei Jade. Die sangeres, oorspronklik van Rustenburg, het onlangs na Toti verhuis om nader aan die Durban musiek industrie te wees.

Jade het onlangs haar CD debuut album, Triple 5, vrygestel. Die album het 11 liedjies, waarvan een, I Never Heard It Said That Way, deur Jade geskryf is.
“Die liedjie is in herinnnering van ‘n soldaat wat gesterf het op die slagveld en is geskryf tydens die 911 aanvalle. Dit is ‘n eerbied aan mense wat iemand aan die dood afgestaan het,” verduidelik Jade.

Brent Quinton van Hit Records is die regiseer en ek is ewig dankbaar vir sy harde werk en ondersteuning, hy het in my geglo en my inspireer,” sê sy.

“As ek net een persoon met my optrede kan aanraak en ‘n positiewe invloed op hull ewe kan hê, is ek gelukkig en dan het ek my doelwit bereik.

Jade se loopbaan het op 13 jaar begin en op 15 jarige ouderdom is sy ‘n kontrak deur EMI aangebied, maar haar ouers het geweier omdat sy so jonk was.

“Op die stadium toe ek begin sing het, het Jurie Els en Patricia Lewis plate uitgebring en ek het op my ma se tafel gesing met ‘n borsel as my mikrofoon. Ek het toe vir my pa gesê, ek wil dit vir ‘n lewe doen,” sê Jade.

Sy het daarna baie optredes as kind gedoen, insluitende die Superbowl by Sun City saam met Bles Bridges en in 2000 tree sy op by Skouspel, maar daarna moes afskaal vir skoolwerk in matriek.

Jade sing ‘n wye verskeidenheid style, maar pop en rock is haar sterkpunt.

“My droom is om oorsee te gaan met my CD en die mark te verower. My musiek is vir almal - jonk oud en Afrikaans en Engels,” sê Jade.

Jade is beskikbaar om by enige geleentheid, troue of funksie op te tree. Besoek haar webwerf op wwww.adeleijade skakel haar bestuurder Marie op 082 656 2824 of per epos by marcorijade@gmail.com

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When planning for the Black Friday sales do you:
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Save, research and plan ahead, preparing to make the most of it?
8% - 957 votes
Wait and see what looks like a good deal on the day?
14% - 1799 votes
Have no interest in spending more money this year?
78% - 9918 votes
Vote
ZAR/USD
15.12
(+0.36)
ZAR/GBP
20.24
(+0.23)
ZAR/EUR
18.02
(+0.24)
ZAR/AUD
11.14
(+0.40)
ZAR/JPY
0.14
(+0.35)
Gold
1806.39
(-0.14)
Silver
23.32
(+0.29)
Platinum
965.00
(+0.83)
Brent Crude
47.84
(+3.78)
Palladium
2323.00
(-0.13)
All Share
57742.19
(-0.03)
Top 40
52940.79
(-0.20)
Financial 15
11641.10
(-0.29)
Industrial 25
79835.50
(-0.36)
Resource 10
52605.42
(+0.07)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo