Akteur Phillip Henn stel debuutroman vry

Share your Subscriber Article
You have 5 articles to share every month. Send this story to a friend!
0:00
play article
Subscribers can listen to this article
Die voorblad van Phillip Henn se debuutroman, ‘500 Myl’.    Foto: VERSKAF
Die voorblad van Phillip Henn se debuutroman, ‘500 Myl’. Foto: VERSKAF

AKTEUR Phillip Henn het oorspronklik be-kendheid verwerf vir sy rol as Johann Vorster in die televisie sepie, Egoli en is later jare te sien gewees in rolle soos dié van dokter Chris Van Deventer in die gewilde televisiereeks, Binnelanders.

’n Man van vele talente, voor én agter die kameras, het Phillip helaas besluit om sy hand aan die pen te slaan en dit het eindelik tot die publi-kasie van sy debuutroman, 500 Myl, gelei.

Met die eerste oogopslag is hierdie boek werklik iets spesiaal. Die verpakking is uniek en klassiek en bring werklik ’n gevoel van besit by die leser tuis. Dit is pragtig verpak in ’n bruin karton omslag waarin die boek perfek pas. Dit ontlok die besef dat hierdie boek werklik iets spesiaal is - nog voor die eerste woord gelees word. Daar is ’n spreekwoord wat lui dat ’n prent ’n duisend woorde werd is, en dit is verseker die geval met die voorblad van hierdie boek.

There’s more to this story
Subscribe to News24 and get access to our exclusive journalism and features today.
Subscribe
Already a subscriber? Sign in
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Would you choose to continue working from home after the coronavirus lockdown if given the option?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, it's much better for me
40% - 7924 votes
No ways! I can't wait to get back to the office
12% - 2301 votes
A mixture of both would suit me best
48% - 9603 votes
Vote
USD/ZAR
14.25
(+0.2)
GBP/ZAR
19.60
(+0.4)
EUR/ZAR
17.07
(+0.7)
AUD/ZAR
11.03
(+0.4)
JPY/ZAR
0.13
(+0.5)
Gold
1,766.58
(+0.2)
Silver
25.94
(+0.4)
Platinum
1,200.00
(+0.3)
Brent Crude
66.94
(+0.5)
Palladium
2,738.76
(-0.2)
All Share
68,228
(+0.6)
Top 40
62,444
(+0.6)
Financial 15
12,335
(-0.1)
Industrial 25
88,951
(+0.4)
Resource 10
69,643
(+1.2)
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo