Diary/ Dagbboek

KERK/ CHURCH

C-AS DIENSTYE

Die Christen-Aanbiddingsentrum nooi almal vir ’n feesdiens Sondag om 09:30 by 26 Pelikaan-singel op Astonbaai. Skakel past. Jannie by 074 156 7878.

EGK DIENSTYE

Die Evangelies Gereformeerde Kerk op die hoek van Da Gamaweg en Scheldestraat in Jeffreysbaai hou dienste om 09:00 en 18:30 op Sondag. Skakel Paul Grobbelaar by 072 277 9781.

VEK-DIENSTYE

Die dienstye van die Volle Evangelie Kerk in Kameeldoringstraat, Wavecrest is om 09:30 op Sondae. Skakel 071 191 9437.

VEK-DIENSTYE

Die dienstye van die Volle Evangelie Kerk van God in Humansdorp is om 09:30. Skakel past Tinus by 084 626 9719.

DIENSTYE

Die dienstye van die Nederduitch Hervormde Kerk in AD Keetstraat, Jeffreysbaai is Sondae om 09:00. Lede verkoop pannekoek by die Equinox Mall op Saterdagoggende.

BARNEACE SLABBERT

Gospelsanger Barneace Slabbert tree op 31 Januarie om 09:30 by die Volle Evangelie Kerk van God in Humansdorp op. Toegang is gratis. Ska-kel pastoor Tinus Smit by 084 626 9719.

KLUBS/ CLUBS

SAVA

Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Afgetredenes (SAVA) vergader op 21 Januarie om 10:00 by die Jeffreysbaai Rolbalklub. Spreker Ken Clegg gaan oor die Nasionale Seereddingsinstituut praat. Skakel Opperman by 042 296 0193.

BEGINNERS LINE DANCE CLASSES

Beginners Line Dance classes take place at the Jeffreys Bay Bowling Club on Wednesdays and Fridays from 08:30 to 09:30. For info, contact Ina Ferreira at 082 700 6988.

GENEALOGIESE GESELSGROEP

Die Genealogiese Geselsgroep vergader op 26 Januarie om 17:30 by De Viswijf Restaurant. Toegang is gratis. Skakel 082 852 4056 of besoek www.ggjbay.blogspot.com.

SPORT

KOUGA NOMADS

The Kouga Nomads Bowls will meet at the Jeffreys Bay Bowling Club at 13:30 on January 24. Bring a plate of snacks. The dress code is Nomads or whites.

ALGEMEEN/ GENERAL

WATERAEROBIESE KLASSE

Policlinic ateraerobiese klasse en rehabilitasie-oefeninge in ’n binnemuurse, verhitte swembad vind elke Maandag, Woensdag en Vrydag plaas. Vir meer inligting, skakel Yolandé na-ure by 042 296 0454.

VOORGEBOORTEKLASSE

Policlinic Voorgeboorteklasse vir swanger dames in ’n binnehuise swembad vind op Maandae plaas. Skakel Yolandé na-ure by 042 296 0454.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When planning for the Black Friday sales do you:
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Save, research and plan ahead, preparing to make the most of it?
8% - 906 votes
Wait and see what looks like a good deal on the day?
14% - 1704 votes
Have no interest in spending more money this year?
78% - 9383 votes
Vote
ZAR/USD
15.21
(+0.91)
ZAR/GBP
20.31
(+0.88)
ZAR/EUR
18.08
(+0.71)
ZAR/AUD
11.19
(+0.24)
ZAR/JPY
0.15
(+1.06)
Gold
1807.64
(-1.54)
Silver
23.20
(-1.30)
Platinum
960.00
(+3.66)
Brent Crude
45.51
(+2.15)
Palladium
2340.00
(+0.48)
All Share
57761.92
(+1.08)
Top 40
53049.43
(+1.09)
Financial 15
11674.99
(+2.97)
Industrial 25
80126.12
(+0.26)
Resource 10
52568.48
(+1.54)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo