Die nuwe gesig van Mr Price

SEWENTIENDUISEND inskrywings. Twintig fina-liste. Twee wenners.

Jeffreysbaai se Barry Swanepoel (17), ’n selferkende ektrovert met ’n vriendelike en hulpvaaridge ge-aardheid, is die nuwe gesig van Mr Price.

  • D.

Benewens die reklame-veldtog met Mr Price, het die twee wenners met R50 000 en ’n kontrak met Ice Models weggestap.

Swanepoel, tans ’n leerder by die Hoërskool Outeniqua in George, het verlede jaar sy modelloopbaan begin, en al die Mnr. George-titel opgeraap.

Volgens Swanepoel het sy ma, Ode Botha, hom aangemoedig om in te skryf. “Sy het die kompetisie ge-sien en gesê: mens laat nooit ’n ge-leentheid verbygaan nie.

“Ek het nie vir een oomblik ge-dink dat ek die kompetisie sou wen nie. Toe hulle my met die goeie nuus bel, kon ek dit skaars glo. Dit was ’n groot verrassing.”

Swanepoel beskryf homself as vriendelike, spontaan en doelgerig. “’n Belangrike eienskap vir my is lojaliteit.

“My geloof is ook vir my belang-rik. Ek glo sterk daaraan dat ’n persoon fiks moet wees, en oefen daarom gereeld.”

Hy geniet verder om vis te vang, motorfiets te ry en te jag.

Swanepoel droom daarvan om eendag oorsee modelwerk te doen.

Hy is nie nét ‘n mooi gesig nie, hy het ook ’n passie vir die natuur.

Barry Swanepoel is beslis ’n naam om dop te hou.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Who do you think is going to win the 2020 US election?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Biden is going to take it
46% - 7160 votes
It's four more years for Trump
54% - 8271 votes
Vote
ZAR/USD
16.19
(-0.08)
ZAR/GBP
21.15
(+0.19)
ZAR/EUR
19.18
(-0.17)
ZAR/AUD
11.57
(-0.17)
ZAR/JPY
0.15
(-0.03)
Gold
1910.65
(+0.31)
Silver
24.73
(+0.20)
Platinum
903.00
(+2.61)
Brent Crude
42.50
(+1.69)
Palladium
2389.00
(+0.92)
All Share
55402.11
(+1.11)
Top 40
50817.54
(+1.08)
Financial 15
10593.39
(+2.09)
Industrial 25
74918.06
(+1.06)
Resource 10
53181.40
(+0.69)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo