GLA-leerders slaag weer almal

Die Global Leadership Academy in Jeffreysbaai het vir die vierde jaar in ’n ry ’n 100%-slaagsyfer in sy matriekeksamen behaal. Hier vier (agter, van links) Rhys Pegram, Jason Dedman, Marcell Gillespie, Roux Mulder, (voor) Michelle Maritz, Lara van de
Die Global Leadership Academy in Jeffreysbaai het vir die vierde jaar in ’n ry ’n 100%-slaagsyfer in sy matriekeksamen behaal. Hier vier (agter, van links) Rhys Pegram, Jason Dedman, Marcell Gillespie, Roux Mulder, (voor) Michelle Maritz, Lara van de

DiIE Global ­Leadership Academy in Jeffreysbaai se matriekklas het vir die vierde agtereenvolgende jaar ’n 100%-slaagsyfer behaal.

Van dié skool se 39 leerders het agt leerders met ’n gemiddelde A-simbool geslaag.

Altesaam 30 leerders het matrikulasievry-stelling verkry om ’n graadkursus te volg, en nege leerders om ’n diplomakursus te voltooi.

Die skool se Duxleerder, Lara van der Walt, asook Amy de Raedt het onderskeidings in al sewe hul vakke behaal. Amy het in vyf vakke meer as 90% behaal en Lara in vier vakke.

Drie leerders, Amber Blake, D’Artagnan Boerstra en Mignon Venter het elk ses onderskeidings behaal. Twee leerders, Carmen Vos en Brooke Willis, het elk vyf onderskeidings behaal en twee leerders, Murray Aggenbag en Catherine White, het vier onderskeidings losgeslaan.

Megan Lilley, Rhys Pegram en Palesa Se-thosa het elk drie onderskeidings behaal. In 10 van die vakke wat hier aangebied word, is ’n vakgemiddelde van meer as 70% behaal, waarvan drie vakke meer as 80% was. In Dramatiese Kunste het al nege leerders die vak met onderskeiding geslaag.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
When assisting your child with remote learning this year, did you:
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Follow the school's comprehensive sexuality education (CSE) curriculum?
14% - 402 votes
Adjust the CSE curriculum to suit the family's morals?
24% - 697 votes
Ignore the schools CSE programme and do your own teaching?
63% - 1846 votes
Vote
ZAR/USD
15.17
(-0.03)
ZAR/GBP
20.45
(-0.25)
ZAR/EUR
18.42
(-0.06)
ZAR/AUD
11.29
(-0.08)
ZAR/JPY
0.15
(+0.20)
Gold
1835.24
(-0.25)
Silver
24.11
(+0.41)
Platinum
1059.01
(+3.71)
Brent Crude
48.78
(+0.95)
Palladium
2341.99
(+1.95)
All Share
59419.37
(+0.80)
Top 40
54500.04
(+0.61)
Financial 15
11646.83
(+2.17)
Industrial 25
79758.36
(+0.10)
Resource 10
57015.33
(+0.70)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo