Mentors JBay Krieketklub speel skitter-wedstryd

DIE JBay Krieketklub het die afgelope naweek twee van hul vier wedstryde gewen.

Die eerstespan het die Young Pioneers Krieketklub met 139 lopies geklop: 229/8 vs 90 (almal uit). Cameron Ingels en Riaan Boucher het onderskeidelik 56 en 46 lopies aangeteken. Ingels het verder ses paaltjies vir 13 lopies geneem, terwyl Boucher twee paaltjies vir 12 lopies ingepalm het.

Die tweede span het punte teen die Mighty Strikers Krieketklub gekry.

Die derde span het naelskraap met 19 lopies teen die Heatherbank Krieketklub verloor: 137/3 vs 118/9. André Slabbert en JP Senekal het onderskeidelik 31 en 21 lopies aangeteken.

Die vierdie span behou hul onoorwonne rekord na hul die Motherwell Krieketklub met 29 lopies in die stof laat byt het: 218/6 vs 189.

Walter Venter en Wiaan Pienaar het onderskeidelik 85 (nie-uit-nie) en 52 lopies aangeteken. Hulle is as die beste kolwers van die dag aangewys.

Wiaan Pienar (3/29) en Charlie van Quickelberg (2/9) is as die beste boulers van die dag aangewys.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Who do you think is going to win the 2020 US election?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Biden is going to take it
47% - 7785 votes
It's four more years for Trump
53% - 8935 votes
Vote
All Share
55339.58
(+0.99)
Top 40
50692.28
(+0.83)
Financial 15
10790.70
(+3.99)
Industrial 25
74905.70
(+1.05)
Resource 10
52561.57
(-0.49)
All JSE data delayed by at least 15 minutes morningstar logo