Popster en aktrise Beyoncé speel dalk Baartman in fliek

Beyoncé Knowles. Foto:VERSKAF
Beyoncé Knowles. Foto:VERSKAF

DIE internasionale popster en aktrise Beyoncé beoog glo om ’n draaiboek oor die lewe van Sarah Baartman te skryf en self die rol van die ikoniese Khoisan-vrou te vertolk.

Maar as Beyoncé Knowles die rol van die ‘heldin van die Gamtoos’ in ’n fliek wil vertolk, sal haar planne eers moet wag totdat daar met die plaaslike gemeenskap in ge-sprek getree is.

Kobus Reichert, die Gamtkwa Khoisanraad se erfenisverteenwoordiger, sê dit is oneerbiedig om nie met ’n gemeenskap te konsulteer wanneer buitestanders planne maak om die lewe van ’n ikoon vas te lê nie.

Maar om nie die gemeenskap te konsul-teer wanneer planne gemaak word om ’n fliek van hierdie aard te maak nie, is ’n te-ken van geen respek teenoor daardie gemeenskap nie. Sarah Baartman is ’n nasio-nale ikoon en só ’n besluit en rolprent raak alle Khoisan-gemeenskappe dwarsoor die land.’’

’n Belangegroep in die Wes-Kaap, Daughters of Krotoa, het ’n brief aan Knowles ge- skryf en haar gevra om konsultasie met hulle te versoek sodat “die fliek positiwiteit moet weerspieël en nie Mama Sarah in ’n slegte lig plaas nie’’.

Die provinsiale hoof van die Kaapse Khoi en hoof van die Damasqua, Xam#Gaob Ma-leiba, meen die konteks waarin hierdie fliek gemaak gaan word, is belangrik.

“Hulle moet die geld wat uit hierdie fliek gemaak word, gee vir die eerste inheemse mense wat nog steeds ly onder neokolonia-lisme, as ’n manier om vergifnis te vra.’’

Trevor Thys, ’n inwoner van King Wil- liam’s Town vir wie Khoi- en San-belange na aan die hart lê, meen dat flieks oor plaaslike mense groot aftrek kry wanneer daar internasionale spelers in die hoofrolle is.

Die opbrengs daarvan moet gebruik word om ’n beurs te skep.’’

Sarah Baartman was ’n Khoi-vrou wat in die vroeë 19de eeu ’n groot aantreklikheid by ’n fratsvertoning in Europa geword het weens haar groot agterstewe. Haar oorskot is byna twee eeue ná haar dood na Suid-Afrika teruggestuur en Hankey het in 2002 haar finale rusplek geword.

We live in a world where facts and fiction get blurred
In times of uncertainty you need journalism you can trust. For only R75 per month, you have access to a world of in-depth analyses, investigative journalism, top opinions and a range of features. Journalism strengthens democracy. Invest in the future today.
Subscribe to News24
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Voting Booth
Is social media doing more harm than good?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes, our children are exposed and we can't protect them
49% - 4176 votes
Yes, but social media is part of the new reality
46% - 3879 votes
No, it's great for growing a child's world view
5% - 423 votes
Vote
USD/ZAR
14.05
0.0%
GBP/ZAR
19.67
0.0%
EUR/ZAR
17.10
0.0%
AUD/ZAR
11.03
0.0%
JPY/ZAR
0.13
0.0%
Gold
1,831.32
0.0%
Silver
27.45
0.0%
Palladium
2,929.64
0.0%
Platinum
1,256.50
0.0%
Brent Crude
68.28
+0.3%
Top 40
62,573
+1.4%
All Share
68,520
+1.4%
Resource 10
71,474
+2.1%
Industrial 25
86,856
+0.9%
Financial 15
12,711
+1.1%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo